Friday, 24 August 2012

Opsomming

Baie mense sal wonder wat die hele onderwerp agter die bolg is, wel dis eintlik baie eenvoudig.

Dit gaan oor my daaglikse erfarings wat ek in die bos beleef, asook om dit te deel met vriende en familie. Aangesien baie van my friende, asook familie afrikaans is, word al die inligting dus in afrikaans geskryf.


Daar sal af en toe inligting in engels deur gegee word, maar net vir die gemaklikheid van verduideliking, dis maar gewoonte om inligting deur te gee in engels vir die laaste 10 jaar.  

My lobaan in die natuur kom al 10 jaar aan en het nou hoogte punt beryk, ek glo dat n mens hard moet werk om te kom waar n mens wil wees. Ek het op verskei plekke gewerk, ondervinding, goed of sleg, opgebou en geeindig op een van die mooiste/beste plekke om te werk, die Sabie Sand.
Natuurlik sal mense met my verskil, maar dis wat dit so lekker maak, elke persoon het die reg tot hulle eie opinie. 
Die inligting wat ek vir julle sal deur gee, is basies dit wat ek sien op wilds rutte, mag dit foto's wees of video clips.

Hoop julle geniet dit
NB. is bewus van foute, sal daar aan werk, belowe

Ek sal jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg.Ek wil jou raad gee en My oog oor jou hou
Psalm 32:8

No comments:

Post a Comment