Wel die laaste paar dae was opwindind, kan reguit vir julle
se dit was net luiperde om elke draai, maar die gebeure is wat dit so
ongelooflik gemaak het. Ek het gese ek
sal julle op hoogte hou van Hlaba Nkunzi en hier is die amptelike eerste foto
van die klein ding (foto geneem deur Dave).
Ek het gister oggend na die densite gegaan om haar te gaan soen en om te sien of ons miskien die kleintjie kan sien, maar sy was nie daar nie, en om moontlike stress te vermy op die klein ding word die voertuie nie toegelaat by die den as Hlaba Nkunzi nie daar is nie, spore van haar is verder oos gekry en het begin opvolg, nie lank nie en ons kry haar waar sy besig is om aan n groot rooibokram te vreet. Sy het die karkas onder n bos weggesteek en rustig daaraan gesmul. Maar nes sy dink alles is okay, daag daar n Hiena op en begin sy neus volg, sy het saggies om die bos beweeg om hom te vermy maar dit was te laat, die Hiena het haar om die bos gejaag en nadat sy ver genoeg weg was haar bok gesteel, weggetrek en in die oopte begin vreet. Hlaba het na n ruk trug gekeer en die maaginhoud begin kou, terwyl sy haar oe op die Hiena gehou het. Ek het die area verlaat en later daai oggend gehoor dat sy eventually haar karkas trug gekry het, good for her.

DAY1 is natuurlik soos gewoonlik doennig met iets en het eve paraat voor die lodge in die oopte n poegin aangewend om impala te vang, maar het eerder dit goed gesien om Metzi sin te steel.
So paar bolgs trug het ek geskryf oor klein Hienas by een van die densites, maar kon nie die video gelaai kry nie, wel ek neem aan n foto sal ook net so goed wees, so hier is dit, oulik net. Twee van hulle, moontike mannetjie en wyfie. Die wyfie sal haar ma se status erf, maar die mannetjie sal n nobody bly. Hienas word deur n wyfie gely. Die wyfies is ook groter as die mannetjies.
Die naglewe hier het ook lewe gekry veral na die reen, die paddas is natuurlik baie aktief en ek het nog nie eers kans gekry om hulle te gaan soek nie. Die verkleurmannetjies is ook uit en is n groot gesprek punt na sonsonder gang wanneer die reptiele gesien word. Bie gaste dink dat die enigste manier wat ons die reptile sien is deur die refleksie van die oog wanneer die lig op hulle skyn, maar dis eintlik die vorm van die lyf en die reaksie wat die lig op die vel van die reptile het wat hom laat uitstaan tussen die groen blare.
Ravenscourth is weer in die westelike blok gewees en soos
gewoonlik jag sy naby aan haar grens met Hlaba, sit die kill in boom en gaan
haal die kleintjie. Ons het haar dop gehou terwyl sy baie aandag gegee het aan
n trop rooibokke wat so 60 meter voor haar was, aan die ander kant van n oop
area, Sy het nie op haar laat wag nie en het my voertuig gebruik as skuiling en
het reg onder die voertuig in gekruip en daar gewag, ongelukking vir haar het
die impalas van rigting verander en sy het onder die voertuig uit gekom en weer
van vooraf rigting bepaal wat haar die geleenheid sal geee om n bok te vang, by
die tyd was dit al donker en was weer tyd om te stop om bene te rek en om
ietsie te drink.
So bly ek het nie kaans gehad om blog te post nie, anders kon ek nie die volgende met julle gedeel het nie. Met vanoggend se drive, wat baie stil was het on die geleenheid gekry om van die eerste mense te wees wat Metzi se kleintjies te sien, en is die goetjies nie te koslik nie. Sy het rustig in die rivier afgeloop en op n klip gaan le, waar sy sagies die kleintjies geroep het, na so rukkie het die een teen die kilp afgegly en nie lank daarna n tweede, het gedink dis al maar ma het tot oor geleun en n derde aan die nek opgetel en geskuif, van die ander gidse se dat daar defnitief 2 is maar miskien nie 3 nie, die kleintjies kon tussen die rotse beweeg het sonder dat ons dit kon sien, Die kleintjied kan nie ouer as 2/5 maande wees nie en dis trotse pa sal DAY1 wees.
Ek het bietjie afgedwaal van die manier van blog skryf, salt rug gaan na roots en dit meer leesbaar en intresant maak, voorstelle is welkom.

CHEERS !!!!!
Die Gees wat wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie
2 Timoteus 1: 7-8
My gelukkige dag, die blog is beter as 'n storieboek. Kan nie glo dat die luiperd so naby die voertuig was nie. Hoe het jy die foto geneem. Die baba hienas is maar lelik. Dankie vir die lekker lees. Lekker aand. Lief jou xxxx
ReplyDeleteHa ha, ons is skuldig, het lanklaas gelees, maar gaan maar rof die kant met Rod op toer heeldag, kinders, skool en gaste in en uit boek. Baie interesant en belowe om te probeer op datum bly. Lovies en pas jou op. Van almal hier op Addo
ReplyDelete