"Kies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe. Om die Here jou God lief te he, Hom te gehoorsaam en Hom aan te hang, sal vir jou lewe gee"
Deuteronomium 30: 19-20
n Geseende kersfees aan almal en ek wens julle almal al die beste toe.
GEBED:
"Hoor my gebed, Here, luister tog na my smeking.
U is getrou en regverdig, antwoord my tog!
n Vyand vervolg my,
hy trap my in die grond, hy hou my gevange in die donker.
Ek is soos iemand wat lankal dood is.
Ek het alle moed verloor, ek is verslae.
Ek strek my hande uit in gebed na U toe,
laat my elke more U liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue.
Wys my die pad wat ek moet loop,
want my hoop is op U gevestig.
Red my van my vyande, Here, want ek skuil by U.
Leer my om U wil te doen, want U is my God!
Laat U goeie Gees my op n gelyk pad lei.
Ter wille van U Naam, Here, laat my lewe.
U is regverdig, red my uit die nood"
AMEN
Psalm 143: 1,3-4,6,8-11
Dis baie mooi, maar sjoe Jehanne, dit lyk of die hele wereld op daardie skouers sit. Jy lyk baie moeg. xxxxxx Sterkte
ReplyDeleteHi Jehanne! Hope you are well.
ReplyDeleteThis is Kristen, Derek Barbanti's wife.
I FINALLY did a post on our time with you all at Leopard Hills. Took me forever because we had so many good pictures.
I still need to work on an overall video though.
http://www.beholdthemetatron.com/2013/02/sabi-sands-best-place-on-earth.html
Thanks again!
Kristen