Kolle,
Kolle en nogmals KOLLE !!!!!!!
Ja, wel wat kan n mens se, uit op die oggend rut met hoop
dat die leeus bedrywig was gistraand, nada tons hulle van vroeg af kon hoor
roep.

Die gedrag van luiperde saam is baie “intense”,
alles hang af van die geslag van die luiperde, 2 wyfies - beteken geweld,
bakleiery oor gebied, Wyfie en mannetjie -teel gedrag. So defnitief die moeite
werd om te gaan kyk.
Almal baklei vanoggen die die sighting, almal wil die
kaans he om te sien wat tussen die twee luiperde gaan gebeur. Om ons beurt aft
e wag, aangesien daar n “line up” gevorm word om die diere te sien, word dit op
die radio in geroep dat dit n mannetjie en wyfie luiper is, en glo dit of nie,
die mannetjie wat sirkels gister oggend om ons geloop het en die wyfie, niemand
anders as Xhikavi nie, die wyfie van gistraand wat ons bederf het met mooi
fotos.

DAY1 het op n Xhidulu (tremiet hoop) gelê, half agter
lang gras. Ek het toe die voertuig om beweeg om ter sien of ons hom nie beter
kon sien nie, dis toe waar ons vir Xhikavi gewaar, besig om rond te rol in die
gras, en sodra sy opstaan, hoor jy Day1 grom. Ek het haar bewegfings noukeurig
dop gehou en was diudelik dat sy geïnteresseerd was in DAY1, maar vandag was hy
nie, het haar gesien as n irritasie , opgestaan, gegrom en wegbeweeg, Xhikavi
kort op sy hake, maar op n veilige afstand.
Ek het die tweetjies in vrede gelos en aan beweeg om n
lekker koppie koffie langs die rivier te geniet
Gesels weer later, CHEERS !!
Ek is tot alles instaat deur Hom wat my krag gee
Filippense 4: 6-7. 13
No comments:
Post a Comment