Monday 17 September 2012

Cheers vir Eers

                                                         Cheers vir Eers !!!

Vertrou volkome op die Here en moeinie op jou eie insigte staat maak nie.
Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is:
dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.
Spreuke 3:5-10 

2 comments:

  1. Halo Ek wag vir die opvolg ........

    ReplyDelete
  2. Halooooo Anybody out there?????? Ek wag ........

    ReplyDelete