Katte
Vroeg vanoggend het ek gewonder wat die weer gaan maak, aan
gesien ons vir die laaste 3 dae “none stop” reen gehad het, ek het my kop by
die venster uit gesteek en nie n wolkie in sig nie, gaan n lifelike dag wees,
reen was welkom, maar eers genoeg vir nou, ek kort goeie sightings want die
gaste raak kriewelrig, en dring aan op sonskyn.
Waar gaan ek begin; die reen het alles weg gespoel en
hopenlik kan ons spore opspoor van luiperd. Natuurlik is Hlaba Nkunzi eerste prys, aan gesien almal anstig is om te
sien wat haar kondisie is, laaste wat st gesien is was daar snye aan haar
agterpote, wat miskien deur n konfrontasie plaas gevind het (met ander luiperd
wyfie).
Daar is ook op gemerk dat daar blood rondom haar privaat dele was, dit
het onmiddelik klokke laat lui, is dit ook asgevolg van n konfrontasie, of het
sy geboorte gegee, weet nie.


n Saddle-billed Stork
het ons verstom met sy kleur skakering terwyl die gaste n drankie geniet met
sons ondergang. Laat skemer het Eric begin oppak en dit was tyd om te sien wat
die leeu mannetjies mee besig was deur die dag
Ons moes redelik ver ry om by hulle uit te kom, maar alles
die moeite werd, hulle het n buffel plat getrek, weer !!, en 2 van hulle was
dik gevree en net daar gele, waar die ander een ook dik gevreet was maar
besluit het hy kan nog! Die 3 mannetjies
het net 3 dae trug ook n buffel plat getrek, mens sou dink dat hulle nie so
honger sal wees nie, maar hulle benodig min ± 30Kg p/leeu elke keer as hulle
eet. Die 4 broer mi suit vir die tweede keer, hy sukkel met n seer voet en kan
nie by bly nie, sal julle ook op hoogte hou van sy doen en late.
Is baie opgewonde oor die moontlikheid van klein luiperd
welpies, maar sal eers dood seker moet wees voor dat ek te op gewonde raak.
Watch
this space !!!!!!!!!!!!!!!
Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oorterdings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!
Efesiers 2: 4-5
Hi Jakkals,
ReplyDeleteHet nou lanklaas tyd gehad om te lees en sjoe, jy sien darem maar mooi goed. Ek en Rod het reeds gese ons het nog nooit luiperde in die wild gesien nie. Lekker daggie en hou so aan, baie lekker om te lees en ook bietjie meer te leer.
As Ma en Pa kom kuier sal ek hulle ook laat lees, hulle is al so nuuskierig. Groete en pas jou op.
Almal hier in Addo
Hi Baie dankie, die luiperds is so mooi, dit voel amper of hul nie eg kan wees nie. Die mannetjie laat my aan Milo dink wat so neus optrek.
ReplyDeleteMooi bly, lief jou
Halo Ek wag vir die volgende 1 asb. Vir 'n jong man is jy maar stadig. Lief jou xxxxx
ReplyDeletewa jou volgende 1 brother??? sien uit!!
ReplyDelete